CN-toring

Die CN-toring vanuit die Rogers Centre.
Uitsig op Downtown Toronto vanuit die CN-toring
Kykie deur die glasvloer.

Die CN Tower[1] of CN-toring (voluit: Canadian National Tower) is 'n toring in Toronto, Kanada wat as 'n uitsaaitoring en toeristebestemming dien.

Die toring is deur die American Society of Civil Engineers as een van die moderne wonders van die wêreld aangewys. Toe dit in 1976 voltooi is, was dit die hoogste gebou ter wêreld. Die toring is 553,33 meter hoog.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search